Stetoskoop deur Heinz Mödler:
Dieselfde skrywer as James Bond onbloot en die topverkoper …en daar was dagga.
Heinz Mödler is ’n mediese spesialis en skrywer. Hierdie is sy vyfde boek. Sy skrywes kan
ook in die nasionale koerante gevolg word waar hy in sy gereelde rubrieke oor medisyne,
wetenskap en vreemde verskynsels wat hom interesseer, skryf. Hy woon in Kaapstad.
NIE-FIKSIE – RUBRIEKE
SAGTEBAND
235mm x 150mm
+/- 280 bladsye
ISBN: 9781928530831