Rubriek

Wat sou die oorsprong van taal dan wees?

11 Januarie 2023 · Netwerk24

Opsomming

Nadat Adam en Eva mekaar beter leer ken het, moes hulle in ’n stadium tog met mekaar begin praat het. Maar nie een van hulle het ’n Sus en Daan of iets soortgelyks in die Tuin van Eden gehad wat kon help nie.

Die volle artikel is by die uitgewer beskikbaar (Netwerk24).

Lees die volle artikel by Netwerk24 ↗ ← Terug na die skryfwerk

Meer skryfwerk

’n Ballerina, ’n gees en ’n huwelik – almal met die Moon gepla21 Jul 2026 Wat sal jý doen met geld in jou rusbank?2 Jun 2026 Soms is daar ’n rokie en g’n vuurtjie25 Mei 2026 Voel jy moedeloos? Leer by Sisufos23 Mrt 2026