Rubriek
Moet nooit jou lojale hond se hart verraai nie

Opsomming
Die Duitse naaldwerker Margarete Steiff het in 1880 begin om teddiebere vir haar kliënte te maak om as speldekussings te gebruik. Gou wou hulle meer hê, want hul kinders het met die beertjies begin speel.
Die volle artikel is by die uitgewer beskikbaar (Netwerk24).
Lees die volle artikel by Netwerk24 ↗ ← Terug na die skryfwerk