Rubriek
Min plekke waar valsbaarde onwelkom is

Opsomming
In die jaar 1856 skenk ’n ma in Griekeland die lewe aan ’n gesonde seuntjie, Mihailo Tolotos. Ongelukkig sterf sy by sy geboorte en laat hom wees.
Die volle artikel is by die uitgewer beskikbaar (Netwerk24).
Lees die volle artikel by Netwerk24 ↗ ← Terug na die skryfwerk